Algemeen | English | Artikels | Dienste | Die veeartse | Skakels | Kontak ons

VOEDING VAN IGUANAS


Dr T van Egdom BVSc



Voeding van Iguanas
ProteďenLusern
Gekookte, fyngedrukte boontjies
GroenteGroenboontjies
Lemoenpampoentjies, patats, wortels
Soetrissies, sampioene
GEEN blaarslaai, komkommer,uie,olywe,
tamaties, radyse
Blaargroente40% van dieet
Koolsoorte, perdeblom, mosterdplant,
broccoli
VrugteAppels, mango, pruime, aarbeie, papaja
Piesang, druiwe, spanspek — nou en dan
GraneGekookte noedels, pasta, rys
VitamieneMultivitamien-, kalsiumpoeier