Algemeen | English | Artikels | Die veeartse | Skakels | Kontak ons

Hier onder volg 'n lys van die dienste wat deur die veeartse by Bergbos Dierekliniek gelewer word.

   

Honde en katte


  • Ondersoek en behandeling van algemene siektetoestande
  • Inentings
  • Algemene chirurgie
  • Dragtigheidsondersoeke (insluitend sonar) en keisersnitte
  • X-straalondersoeke en redelik gevorderde chirurgie insluitende herstel van beenbreuke met plaat en skroewe
  • Verwysing van meer gevorderde beenbreuke
  • Skalering en polering van tande
  • Tandekstraksies
  • Verskaffing van hondekosse, insluiting kosse vir spesifieke siektetoestande
  • Verskaffing van wurmmiddels
  • Verskaffing van bosluis- en vlooibeheerprodukte
  • Advies oor enigiets rakende u troeteldiere hetsy telefonies, persoonlik of .

VoŽls


  • Ondersoek en behandeling van algemene siektetoestande
  • Knip van vlerke en vyl van toonnaels
  • Advies oor en verskaffing van behoorlike voeding
  • Chirurgie bv. wonde en frakture

Perde


  • Ondersoek en behandeling van algemene siektetoestande
  • Inentings
  • Ligte chirurgie bv. wonde en kastrasies
  • Verskaffing van benodigdhede bv. ontwurming, aanvullings en hoefsorgprodukte

Grootvee


  • Ondersoek en behandeling van algemene siektetoestande
  • Dragtigheidsondersoeke en hulp met moeilike kalwings insluitende keisersnitte
  • Vrugbaarheidondersoeke en skedeskrape op bulle
  • Verskaffing van entstowwe en Wet 36 veemiddels
  • Verskaffing van wurmmiddels en dipstowwe
  • Advies oor enigiets rakende u grootvee hetsy telefonies, persoonlik of .

Kleinvee


  • Ondersoek en behandeling van algemene siektetoestande
  • Hulp met moeilike geboortes insluitende keisersnitte
  • Verskaffing van entstowwe en Wet 36 veemiddels
  • Verskaffing van wurmmiddels en dipstowwe
  • Advies oor enigiets rakende u kleinvee hetsy telefonies, persoonlik of .