Algemeen | English | Artikels | Dienste | Die veeartse | Skakels | Kontak ons

Belangrike inligting rakende Coronavirusuitbraak

Graag wil ons die volgende onder al ons kliënte se aandag bring in die lig van die wêreldwye uitbraak van Coronavirus in mense (COVID-19):

Ons bedank u by voorbaat vir u samewerking en verseker u dat ons ten spyte van die krisis steeds daar is om u van hulp te wees. Saam gaan ons hierdie hindernis te bowe kom! Vir meer inligting oor die siekte en die rol wat troeteldiere daarin speel kan u hierdie Engelse artikel daaroor lees.